www.mamboteam.com
Article Directory | Artikels Platform Advertisement
Home arrow Articles arrow Internet arrow Web Hosting arrow Wat is "HOSTING"
Wednesday, 08 September 2010
 
Read here first!
Steps to add your site
Purchase Articles
How to sell on SA-linx
How to submit an Article
Main Menu
Home
linx exchange
Articles
Latest Articles
Author Pages
About Us
Newsletters
SA-linx | Shop
Classic DVD's
Download DVD Catalogue
Discussion Board
BLOG
SA-linx Login
Please login or register for a free account.
Subscribe to Newsletter

Subscribe to our newsletter for critical updates.

Partners Online
No Users Online
search sa-linx.co.za
Wat is "HOSTING" PDF Print E-mail
User Rating: / 1
PoorBest 
Written by Maryke van Rensburg   
Friday, 17 April 2009

Wat is Hosting?

Hosting of web hosting is 'n globale term.  Dit beteken dat daar 'n gasheer (host) is wat beskryf kan word as 'n diens (service) wat disk spasie (disk space) aanbied vir jou, die kliënt, waar jy jou webtuiste (website) kan publiseer op die Wêreld Wye Net (World Wide Web - www).

By sekere hosting companies moet jy vir die hoeveelheid megagrepe (megabytes) betaal wat op jou rekening toegelaat word.

Besoek gerus www.filing4africa.com om jou hosting package te kies.

Die groot verskil tussen betaalde en gratis webspsie vind mens gewoonlik in die sogemaande ekstra dienste.  Gratis webspasie wat aangebied word is gewoonlik net genoeg om 'n eenvoudige webtuiste te hardloop met geen programmering nie.  Geen databasisse en gevorderde tegnologie is dan ook gewoonlik nie beskikbaar nie.

'n Verdere irritasie waarmee jy opgeskeep sal wees is advertensies op jou webtuiste van ander diensverskaffers, en jy as gratis verbruiker kan ongelukkig dit nie verwyder nie.

Dit is natuurlik nie die enigste negatiewe punte nie.  Jy sal dalk tevrede moet wees met 'n domain name soos http://gebruikers.gratiswebspasie.co.za/jou_website.   Sulke tipe adresse is baie moeilik vir jou klënt om te onthou en ditis juis wat jy nie wil hê nie!

As jy die volle voordeel van die internet wil hê, is dit beter om gebruik te maak van 'n host wat vir jou 'n pakket kan gee wat jou begroting sal pas.

Besoek gerus www.filing4africa.com om jou hosting package te kies.

Add this page to your favorite Social Bookmarking websites
Reddit! Del.icio.us! JoomlaVote! Google! Live! Facebook! StumbleUpon! Yahoo! Free social bookmarking plugins and extensions for Joomla! websites!
Comments
Search RSS
Only registered users can write comments!

3.25 Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

Look what I've found!

Online Dating Bible!

Add this page to your favorite Social Bookmarking websites
Reddit! Del.icio.us! JoomlaVote! Google! Live! Facebook! StumbleUpon! Yahoo! Free social bookmarking plugins and extensions for Joomla! websites!
 
Emotional Freedom!

Best Pick Ups!

No more cold sores!

Acne free in 3 days!

Top! Top!