www.mamboteam.com
Article Directory | Artikels Platform Advertisement
Home arrow Latest Articles arrow Kom vry in jou Eie Taal!
Saturday, 31 July 2010
 
Read here first!
Steps to add your site
Purchase Articles
How to sell on SA-linx
How to submit an Article
Main Menu
Home
linx exchange
Articles
Latest Articles
Author Pages
About Us
Newsletters
SA-linx | Shop
Classic DVD's
Download DVD Catalogue
Discussion Board
BLOG
SA-linx Login
Please login or register for a free account.
Subscribe to Newsletter

Subscribe to our newsletter for critical updates.

Partners Online
No Users Online
search sa-linx.co.za
Kom vry in jou Eie Taal! PDF Print E-mail
User Rating: / 0
PoorBest 
Written by Maryke   
Wednesday, 13 May 2009

Aanlyn-"dating" is nou beskikbaar in Afrikaans!! Hoekom aansluit by 'n webtuiste soos http://www.mypotsedeksel.com ? Hierdie “dating” webtuistes is spesiaal ontwerp vir en gerig op enkellopende Afrikaans-sprekende individue. Baie “dating” webtuistes spog met miljoene lede dwarsoor die wêreld. Hierdie is nie ’n voordeel nie want om die perfekte pasmaat tussen soveel uiteenlopende lede te soek is regtig soos om vir ’n naald in ’n hooimied te soek. Dit is omdat navorsing bewys dat ‘n verhouding met ‘n persoon wat ’n soortgelyke opvoeding, waardesisteem, agtergrond en sosiale belangstellings het ’n baie groter kans op sukses het. Ander taalgroepe sal net nooit ten volle die unieke humorsin en sosiale gedrag van die Afrikaanssprekende kan verstaan. Om dus aan te sluit by ’n klub waar jy die kans het om iemand te ontmoet wat jou waardes, grappies en behoeftes verstaan, is baie meer voordelig as om met duisende individue te kommunikeer wat niks met jou in gemeen het nie. Maar is daar werklik ’n deksel vir elke pot? Ja, ons glo dat elke persoon daarbuite ten minste een deksel het wat perfek by hom/haar pas. Om egter te glo dat hierdie deksel net eendag gaan opdaag en aan jou deur klop is bietjie naief. Ons moet bereid wees om onself oop te stel vir daardie deksel daarbuite en om bietjie te waag en met ander te kommuniker wat dieselfde behoeftes as ons het. Dit is egter nie so maklik om ander te ontmoet in vandag se gejaagde en onveilige wêreld nie. www.mypotsedeksel.com is dus ’n baie veilige, gerieflike en pret manier om kontak te maak met ander enkellopendes, jou toe te laat om die kaf van die koring te skei en dan die volgende stap te neem en daardie persoon van aangesig-tot-aangesig te ontmoet as jy uiteindelik seker en braaf genoeg is! mypotsedeksel.com help jou om deksels te ontmoet, kontak te maak, die proses aan die rol te sit en dan die opwindende reis saam met die perfekte deksel te geniet. Is anonimitiet gewaarborg? Ja, alle kommunikasie geskied deur 'n interne kommunikasiesisteem. Jou persoonllike inligting (insluitende jou e-pos adres) word dus nooit aan ander getoon nie. Ons verskaf ook glad nie hierdie inligting aan enige derde party sonder jou toestemming nie. Dit is jou verantwoordelikheid om nie hierdie persoonlike inligting aan ander te verskaf tensy jy wil hê hulle moet in staat wees om jou persoonlik te kontak nie. Besoek ons gerus om met ons gekwalifiseerde VerhoudingsGuru te gesels of aan ons opwindende kompetisies deel te neem. Wie weer, dalk ontmoet jy nog jou perfekte deksel in die proses!!

Add this page to your favorite Social Bookmarking websites
Reddit! Del.icio.us! JoomlaVote! Google! Live! Facebook! StumbleUpon! Yahoo! Free social bookmarking plugins and extensions for Joomla! websites!
Comments
Search RSS
Only registered users can write comments!

3.25 Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

Last Updated ( Wednesday, 03 June 2009 )
 
Look what I've found!

Online Dating Bible!

Add this page to your favorite Social Bookmarking websites
Reddit! Del.icio.us! JoomlaVote! Google! Live! Facebook! StumbleUpon! Yahoo! Free social bookmarking plugins and extensions for Joomla! websites!
 
Emotional Freedom!

Best Pick Ups!

No more cold sores!

Acne free in 3 days!

Top! Top!